Afrikaans
- Kanaal 7: Radiostasie van Media vir Christus, 'n maatskappy sonder winsbejag geregistreer onder artikel 21 van die Maatskappyewet, wat aan geen ander organisasie of kerk verbind is nie.
- Radio Sonder Grense: Hoof-Afrikaanse radiostasie van die SABC. Jongste nuus en webuitsaaifasiliteit.
- Overvaal Stereo: Streeksradiostasie vir die Noordwes, Noord-Vrystaat en Suid-Gauteng, Suid-Afrika. Nuusbrokkies, personeelbesonderhede en aktuele kwessies.
- Radio Kierieman: Boeremusiekstasie, met klankvoer in Realaudio en 'n ander klankformaat. Nuus, grappies, resepte, taalbladsye.
- Radio Kansel: Christelike radiostasie. Programgids en jeug- en kinderdagstukkies.
|
