Afrikaans
- Samuel Murray: Vertaal- en proefleesdienste in en tussen Afrikaans en Engels. Tweetalige werf met dienste, portefeulje en artikels oor vertaling.
- Sandra Nortje: Vertaling van Nederlands na Engels, en tussen Engels en Afrikaans, in die mediese en farmaseutiese bedryf. Vryskutter van Onrusrivier, Suid-Afrika.
- Henry Pinkham: Vertaling, proeflees en redigering. Enkele bladsy met kontakbesonderhede.
- Traduguide: Gids vir vertalers en agentskappe met soekfunksies, databasis en werksadvertensies.
- Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut: Vertaalvereniging met betaallidskap. Veeltalige werf met registrasie- en akkreditasie-inligting, asook 'n vryskutregister.
|
