Afrikaans
- Van Rooyen: Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
- SAGenealogie: Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.
- Van Rooy: Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.
- Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika: Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
- Grewar: Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
- Murray: Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
- Murray: Die Andrew Murray Vereniging van Suid-Afrika se tweetalige webwerf met inligting oor reünies, stamvaders, geslagslyne en foto's.
- Nieuwoudt en Scheepers: Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
- Kielie-kielie, soek só jou familie!: G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
- Steenkamp: Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika.
- Gouws: Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika.
- Dunn: Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het.
- Olwagen: Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
- Vermeulen: Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste.
- Vermaak: Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
- Viljoen: Geslagsregister van dié familie.
- Swart: Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
- Serfontein: Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen.
- Lombaard: Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie.
- Myburgh: Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
- Lochner: Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
- Du Preez: Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
- Du Toit: Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's.
- Conradie: Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
- Bredenkamp: Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede.
- Botha: Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
- Snuffel-snuffel: Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek.
- Suid-Afrikaanse familiewapens: Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels.
|
