Afrikaans
- Suigeling: Boererate, snaakse SMS'e, en allerlei grappe.
- Grapjas: Suid-Afrikaanse humor in Engels en Afrikaans. Ook spotprente en kortverhale.
- Skoon Afrikaanse en Nederlandse grappies: Tuisblad van weeklikse poslys van skoon, oorspronklike grappies in Afrikaans en Nederlands.
- Grapgat: Grappies in verskeie kategorie?. Een grap per bladsy.
- Grapjas: Afrikaanse en Nederlandse humor, twee maal per week per e-pos aan intekenare. Skoonteks, geen prentjies nie.
- Drop jou Houding: Heita bras, in die land van heuning, wyn en baie pyn. Maak 'n spin en check die sait uit. Tune ons gerus met jul kotsbrokkies.
- Wat Kyk Jy?: 'n Grapwerf met sleng, grappies, seksgrappies, skakels, strokiesprente en 'n brieweafdeling.
- Oupa en Ouma sit op die stoep: Bladsy gewy aan diƩ soort grappe.
- Klaskamerkaskenades: Grappe verwant aan skool. Eksamenflaters, verskonings, kopkrappers en skoolgrappies.
- Henri se Rugbyblad: Grappige kykie na verskeie aspekte van rugby.
- Fotoverhaal: Willem Woes
- Griesel se Grapkas: Skoon Afrikaanse en Nederlandse grappies elke week, per e-pos en op die werf.
- Voorbeeld: Weeklikse nuusbrief met grappies, resepte en Bybel-versies. Voorbeelgrappies aanlyn.
|
