Afrikaans
- Oom Vossie-kommando: Geleë in Oakdale, Bellville. Spanne, staatmakers, offisiere, berigte, kampe en koffieprojek.
- President Staatmaker-kommando: Geleë in die Vrystaat. Foto's, Doornkloof, geskiedenis, saal van helde, konferensiebesonderhede en kontakbesonderhede.
- Veldkamp-kampterrein: Geleë te Doornkloof, Vrystaat, Suid-Afrika. Spesifiek vir graad 11-Verkenners.
- Stellenbosch-kommando: Geleë in Stellenbosch, Kaap, Suid-Afrika. Dienste, ledebladsy en joernaal.
- Die Kruin-kommando: Geleë in Magalieskruin, Suid-Afrika. Foto's, programme en algemene inligting.
- Seejol-kampterrein: Seekampterrein geleë te Hartenbos, Suid-Afrika, vir Verkenners van graad 8 tot 12. Kursusse in selfbehoud, snorkelduik, strandstudie, strandvernuf, voetslaan, en kommunikasie.
- Voortrekkers: Amptelike werf. Algemene inligting, gebiede en kommando's, die grondwet, kampe en kontakbesonderhede.
- Vryheid-kommando: Foto's, bestuur, jaarprogram, oorde en terreine, en kontakbesonderhede.
- Strand-kommando: Ou kampinligting, webskakels en kontakbesonderhede.
- RAU Staatmakers: Geleë aan die Randse Afrikaanse Universiteit. Algmene inligting.
- Lunsklip-kampterrein: Kampblad met joernaal van kamplewe.
- Kruinsig-kommando: Geleë in Kempton Park. Allerlei bladsye oor die verskeie ouderdomsgroepe.
|
