Afrikaans
- Pharos: Uitgewer van woordeboeke, met aanlyn katalogus en bestelbesonderhede.
- LWBoeke.co.za: Katalogus van boeke versprei deur dié agent, namens Bienedell Uitgewers. Hoofsaaklik boeke oor Afrikaner-onderwerpe.
- Genugtig Uitgewers: Eenpersoonsuitgewery in Suid-Afrika.
- Leserskring: Groot boekklub van Suid-Afrika. Aanlyn katalogus en bestellings.
- Vaandel Uitgewers: Christelike uitgewery geleë in Mosselbaai.
- Tafelberg: Uitgewer met hoofkantoor in Kaapstad. Katalogus en kontakbesonderhede.
- Maroela Boeke: Verspreider van Suid-Afrikaanse boeke wêreldwyd.
- Afrikaanse Gedigte: Publiseer 10 gedigte op die internet teen 'n prys.
|
