Afrikaans
- Neville van der Westhuizen: Neville en Sharlene van Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika. Stokperdjies, Van der Westhuizen-familiestamboom en foto's.
- Claassen: Pieter en Anna-Maré van Nieu-Seeland. Nuttige inligting vir aspirant immigrante.
- Vermaak en Blom: Dawid Vermaak en Hester Blom se webruimte vanuit die noord-ooste van Amerika, met foto's.
- Van Blerk: Webjoernaal van hierdie familie sedert Augustus 2004.
- Delport: Johan en Rona van Pretoria. Reisverslae oor hul reis in Amerika, met fotoalbum.
- Potgieters: Dries en Estelle se reisverhale oor vakansies in Europa, Suid-Afrika en Zambië.
- Kühn en Yssel: Johan en Joleen, en Lollie die hond. Foto's en 'n boereworsresep.
- Van der Spuy: Edwin en Ina se portaal met Afrikaans Oppie Net, 'n nuusbrief Uithoeke, fisioterapie en inligting oor Kanada.
- Spies: Marlene en Arno van Kanada se portaal.
- Smit: Stephan en Sonja van die Weseilande in Skotland. Foto's en vertellings.
- Nel: Esmé en Johan, albei lede van 'n Antarktiese ekspedisie. Bladsy oor hul wedervaringe op die koue kontinent.
- Joubert: Henning en Lien. Fotoalbum, geldmaakpraatjies en finansiële diens.
- Jooste: Kobie en Schantell en kroos Jaco en Theo, van Nederland. Foto's, opsommings en inleiding oor emigrasie na Nederland.
- Hellin: Hilda en Gervaas uit België. Webgrafika, skakels na Afrikaanse werwe, en artikels.
- Grobler: Johan en Linda van Parow in die Kaap. Enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto.
- Dekker: Louis en Monica van Taiwan. Kuns- en fotogalery, skryf jou naam in Taiwannees, en hul lewensverhaal.
- Burger: Henri en Engela van Tzaneen. Foto's, biografie en Henri se Hardekoolvuurstories.
- Buchanan: Malcolm en Elmari van Australië. Afrikaanse bladsy van hoofsaaklik Engelse werf.
- Bouwer: Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal.
|
