Afrikaans
- Insisevus: Afrikaanse musikant, met inleiding, musiek, foto's en gasteboek. Werf in Afrikaans en Engels.
- Plaak: 'n Oorkruis-progressiewe, alternatiewe Afrikaanse rockgroep, met foto's, lirieke en gasteboek.
- Bobby van Jaarsveld: Meer oor dié kunstenaar, musiek en videos af te laai, en gasteboek.
- Stephan Potgieter: Musikant wie se musiek wissel van klassiek tot gewilde ligte klassieke musiek asook lekker luister liefdesliedere. Enkele Afrikaanse bladsy.
- Erik en Nadia: A Cape-based duet who have been Zing finalists and who have a repertoire to suit a range of tastes.
- Lienka.co.za: Die amptelike webblad van Lienka van ddisselblom-faam.
- Hugo: Afrikaanse sanger van Suid-Afrika. Foto's, album-inligting, en MP3-aflaailêers.
- Musiek.co.za, webwerf vir Opreggeteelde Afrikaanse musiek: Deur kunstenaars vir kunstenaars. Opreggeteelde Afrikaanse musiek. Inheemse oorspronklike lirieke. Hierdie Webwerf word besit deur Afrikaanse kunstenaars om Afrikaanse vermaakkuns te bevorder. Ondersteun asseblief met jou hart en sieletjie !!!
- PlatAnna: Tweetalige webwerf van dié Boeremusiek-kunstenaar met lirieke, luistermusiek, nuus, foto's, inligting oor optredes en besprekings.
- Die Melktert Kommissie: Amptelike webwerf van dié musiekgroep met nuus, resensies, optredes en inligting oor die 2002 Rockspaaider Kompetisie.
- Celsius: Suid-Afrikaanse popgroep wat ligte, kontemporere, oorspronklike Afrikaanse musiek speel. Aanhangerklub, lirieke, CD-inligting en optredes.
- O My Hoed: Kitaardrukke en lirieke van Afrikaanse liedjies.
- Raserig: Inligting- en besprekingsdiens vir SA klankkunstenaars. Foto's, inligting en klanksnitte.
- Stille Nag Web: Alles oor die kerslied Stille Nag, die blad sluit die geskiedenis, bladmusiek, klanklêers en oor die honderd vertalings van die lied in.
- Riana van Wyk: Sola Gratia-musiek en -skool.
- Riku Latti - Amptelike Webwerf: Alternatiewe Afrikaanse Musiekmaker Riku Latti - met MP3s, Kuns, Gigs, Reviews, en inligting.
- 2 Catharinas: Naat en Kaat is volwasse(?) girls wat kan en wil rock, en iets te sê het vir mense soos ons. Mens raak onmiddelik verlief op die appels-en-koring feedback country van 2 plaas-rabbedoes
|
