Afrikaans
- Lichtenburg Marathonklub: Drafklub in dié dorp in Suid-Afrika. Inligting oor gebeurtenisse, ligging en kontakbesonderhede.
- Ottosdal Draf & Trap Fees 2007: Prettrap en -drafgeleentheid gereël deur Ottosdal-Suid NG Kerk en ander borge.
- PUK-Rugbyinstituut: Rugbyvereniging van die Noordwes-Universiteit, Suid-Afrika. Wedstryduitslae, spelerprofiele met foto's, en toere.
- Noordwes-Suid Korfbal Unie: Unieverwante inligting soos reëls, en verenigings vir skeidsregters en spelers.
- Jukskei: Amptelike werf van dié sportunie. Jukskei is 'n petanque-variant wat met skeie gespeel word.
- Suid Afrikaanse Ringtennisraad: Amptelike webwerf. Inligting oor gebeue, dagboek, en kontakbesonderhede. Tweetalige webwerf.
- Katvis SA: Web werf opgedra aan die Babers van Suid Afrika. Die grootste varswater hengelvis in Suid Afrikaanse waters.
|
